Sop & Sherry Aand

Gesellig
Book for Soup & Sherry

Outydse saam kuier @ Celtis Restaurant

Kom ervaar die warm atmosfeer met vriende & familie.

Min smaak so lekkerrrr... soos ouma se bees & groente sop,

tuisgebakte brood en 'n lekker glas sjerrie!